De­kor­di­lem­ma

Tuis - - CONTENTS -

My twee seuns van 11 en vyf jaar deel ’n slaap­ka­mer in ons klein meent­huis. Hul­le deel ook ’n drie­kwart­bed, maar nou wil hul­le graag sta­pel­bed­dens hê, as­ook plek vir hul eie TV. Die ka­mer is blou met ’n fo­kus­muur ag­ter die bed; die deur maak na die blou muur se kant toe oop en die bed is al meu­bel­stuk in die ka­mer. Hoe kan ons die ruim­te be­ter be­nut en ’n meer mo­der­ne voor­koms skep?

Dy­lan (links) en De­an deel ’n ka­mer van 3 x 3 m en hul ma, Cry­stal, wil die klein ruim­te ten bes­te be­nut.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.