Vra vir JJ

Tuis - - CONTENTS -

Mi­cha­el Lub­be vra

via Fa­ce­book Hoe kan ek my va­ring red? Ek kan dit in die tuin uit­plant, maar ek sal ver­kies om dit in ’n pot te hou.

JJ ant­woord Dis ’n kat­stert­va­ring (As­pa­ra­gus den­sif­lo­rus ‘Mey­ersii’) en hul­le is ge­neig om pot­vas te raak as jy hul­le nie uit­plant nie. Ver­deel dit in vier en plant een kwart weer in ’n pot; die an­der drie kan jy in die tuin plant, of in ek­stra pot­te, as jy dit so ver­kies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.