Voor

Tuis - - KOMPETISIE ANNIE SLOAN -

Ek en my man, C­har­lie, het ná my pa se af­ster­we my ou­ers se huis – die een waar­in ek groot­ge­word het – by my ma ge­koop en is tans be­sig met ver­an­de­rings en op­knap­werk.

Die eer­ste pro­jek wat ons aan­ge­pak het, was om die piep­klein kom­bui­sie van 12 vier­kan­te me­ter reg te ruk. Ons het al ons vo­ri­ge Tui­se na­der ge­hark en plak­boe­ke vol­ge­maak met i­dees vir ons nu­we kook-en-kui­er­plek. En toe het ons aan die werk ge­spring.

Nou, twee maan­de la­ter, kan ons te­rug­staan en ons op­win­ding oor die eind­pro­duk met jul­le deel. – Su­lan­di P­re­to­ri­us, P­re­to­ria

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.