Sy mag maar spog!

Le­ni­que Hut­ten van P­re­to­ria skryf

Tuis - - KOMPETISIE ANNIE SLOAN -

In No­vem­ber 2012 het my ou­ers se huis op hul hoe­we na­by S­chwei­zer-Re­ne­ke, groot ska­de in ’n veld­brand op­ge­doen. My ma was in sak en as, maar die twee het be­sluit om die bie­tjie geld wat die ver­se­ke­ring uit­be­taal het, ten bes­te aan te wend.

Ek was so be­ïn­druk met my ma se kre­a­tie­we i­dees en sak­pas-op­los­sings dat ek een­vou­dig hier­die “steel-fo­to’s” met die le­sers van haar guns­te­ling-tyd­skrif moes deel. (Sy self is oor­tuig haar han­de­werk is maar net ’n ma­nier om van stres ont­slae te raak!)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.