Plak jou plek mooi

Ma­d­re Kohn van Citrus­dal skryf

Tuis - - KOMPETISIE ANNIE SLOAN -

Baie jong­men­se kan nie hul eie hui­se koop nie en moet dus huur – wat ’n de­kor-di­lem­ma kan wees. My man is ’n plaas­be­stuur­der met ’n groot ou plaas­huis deel van sy pak­ket. Daar­om moet ek ek­stra kre­a­tief wees om my de­kor­stem­pel hier af te druk. Toe kom ek op hier­die te­ël­plak­kers van Su­per­ba­list af – is dit nie ou­lik nie? Dit kos min en dit werk soos ’n bom!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.