Ok­to­ber-flit­se

Tuis - - DAGBOEK -

10 & 11: Meu­bels, kuns, ju­we­le, sil­wer- en an­tie­ke wa­re word al­les op­ge­veil op S­te­phan Welz & Co. se per­seel in Con­stan­tia. Die pu­bliek kan die lot­te van 6 tot 8 Ok­to­ber be­sig­tig. Be­soek ste­phan­wel­zan­d­co.co.za.

14: Kom ge­niet die bes­te kaas, wyn, boe­tiek­bier en boe­re­kos ty­dens die Groot Plaas­proe op San­dring­ham na­by S­tel­len­bosch. Kaar­tjies kos R80 by Com­pu­tic­ket. Sien meer by li­ves­tock.org.za. No­vem­ber se Tuis is op die rak­ke! 16:

20 & 21: Ty­dens die Ham­let-Kuns-enKul­tuur­fees op P­rin­ce Alf­red Ham­let kan be­soe­kers uit­sien na le­wen­de mu­siek, ’n lug­ver­to­ning, wyn­proeë, hand­werk­stal­le­tjies en ve­le meer. Be­soek hkkf.co.za.

20–22: Proe die top-wy­ne van so­wat 30 kel­ders by die Wi­ne on the River Fe­s­ti­val in the Ro­bert­son-wyn­val­lei. As jy jou na­week­pas vroeg koop, kos dit net R250 by

web­tic­kets.co.za. Be­soek wi­ne­on­ri­ver.com. 20–22: Kom ver­kyk jou aan die al­ler­mooi­ste blom­kuns deur le­de van die We­s­te­li­ke Pro­vin­sie se Blom­me­rang­skik­kers­ver­e­ni­ging en ge­niet tee en mid­dag­e­te in die lief­li­ke tuin van Tro­va­to Hou­se, Wyn­berg. Kaar­tjies kos R50 elk. Ska­kel 021 852 2656. 26–28: Doen van­jaar jou Kers­in­ko­pies vroeg­ty­dig by die Ne­der­duitsch Her­vorm­de Kerk P­re­to­ria-Oos se Kers­mark. Ska­kel 083 259 9510 vir nog in­lig­ting.

28 & 29: Kom deel in die vro­lik­heid en ont­dek die be­ko­ring van 11 voor­ste wyn­pla­se ty­dens die Sei­soen van Sau­vig­non-Fees in die Dur­ban­vil­le-val­lei. Kaar­tjies kos R50–R100 by web­tic­kets.co.za. Vir meer in­lig­ting, be­soek dur­ban­vil­le­wi­ne.co.za. 28 & 29: Moe­nie die Kaap­stad­se In­ter­na­si­o­na­le V­lie­ër­fees in Mui­zen­berg mis­loop nie. Kaar­tjies kos R40. Ska­kel 021 447 9040.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.