HOBBY-X Dur­ban

6–8 Ok­to­ber: Ex­po Cen­t­re P­re­cinct, Dur­ban

Tuis - - DAGBOEK -

Kom put in­spi­ra­sie uit tal­le uit­stal­lings en de­mon­stra­sies, slyp jou vaar­dig­he­de by prak­tie­se werk­ses­sies, kry e­nig­iets wat jy kort vir a­sem­ro­wen­de pro­jek­te en ont­sluit jou eie kre­a­ti­wi­teit! Al­les van mo­sa­ïek­werk, pa­pier­kuns, wol, brei­draad en naald­werk, me­taal­stem­pe­len hout­werk, la­ser­sny­werk en kalk­verf sal te sien wees. Kaar­tjies is by die deur te koop teen R70. Sien meer by hobby-x.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.