The Pro­per­ty Buy­er S­how Gau­teng

Tuis - - DAGBOEK -

27–29 Ok­to­ber: Sand­ton­se Kon­fe­ren­sie­sen­trum, Gau­teng Is jy op soek na die per­fek­te eer­ste huis of be­leg­gings­ei­en­dom? Moet dan nie hier­die uit­stal­ling van ge­sog­te ei­en­dom­me mis­loop nie. Die slim ont­werp van die skou-uit­leg lei ko­pers deur die he­le koop­pro­ses en sluit ’n ten­toon­stel­ling van nu­we ont­wik­ke­lings, voor­aan­staan­de ei­en­doms­a­gent­skap­pe en fi­nan­si­ë­le­diens­ver­skaf­fers in. Boon­op kan eer­ste­keer-ko­pers en be­leg­gers deur die loop van die dag hul ken­nis ver­breed in drie se­mi­naar­te­a­ters. Kaar­tjies kos R80. Sien pro­per­ty­buy­ers­how.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.