San­lam Hand­ma­de Fair Con­tem­po­ra­ry

13–15 Ok­to­ber: Hy­de Park Cor­ner se dak, Jo­han­nes­burg

Tuis - - DAGBOEK -

Ver­lus­tig jou in in­no­ve­ren­de ont­werp, kos en wyn by dié fees wat die e­le­gan­sie en waag­moed van al­les wat “goed ge­maak is in A­fri­ka” weer­spie­ël. Die land se voor­ste ont­wer­pers, sjefs en wyn­ma­kers kom by­me­kaar en deel hul pro­duk­te en sto­ries. Kaar­tjies kos R120 by web­tic­kets.co.za. Be­soek

san­lamhmc.co.za vir nog in­lig­ting.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.