Win­kels toe!

Tuis - - WAT'S NUUT -

Bied jy ’n mid­dag­tee aan? By My Vin­ta­ge Tea Ta­ble in Kaap­stad kan jy die mooi­ste breek­goed huur – al­les van tee­stel­le, sil­wer- en kris­tal­wa­re tot mes­se­goed. Die win­kel word be­dryf deur Wen­dy Hau­pt­fleis­ch, wat ’n ja­re lan­ge lief­de vir por­se­lein het en haar wa­re van oor die he­le wê­reld in­voer. Sien my­vin­ta­ge­te­a­ta­ble.co.za.

Hou ’n oog oop vir @ho­me se styl­vol­le so­mer­reeks! Met al­les van breek­goed, meu­bels, bed­de­goed en strooi­kus­sings in ska­ke­rings van blos­pienk en blou­groen kan jy jou ruim­te re­gruk vir die nu­we sei­soen. Be­soek ho­me.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.