LOCAL IS LEK­KER

Tuis - - WAT'S NUUT -

Ri­al­heim se jong­ste reeks ke­ra­miek­pro­duk­te be­staan uit drie ver­sa­me­lings: Farm Li­fe, My A­fri­ca en Ca­pe A­gul­has. Dié 35cm hoë ter­ra­cot­ta-be­kers met ’n kleur­blok-ef­fek is uit die My A­fri­ca-ver­sa­me­ling; dit kos R599 elk en is te koop by hul win­kels in Jo­han­nes­burg en Kaap­stad, di­rek by die a­tel­jee op Ro­bert­son, as­ook aan­lyn by ri­al­heim.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.