HOU DOP!

Tuis - - WAT'S NUUT -

BE­SIG­HEID Mo­lo Mi­mi WIE Li­sa Net­tel­ton WAAR Port Alf­red

HAAR WERK Ons is dol oor Mo­lo Mi­mi se jong­ste aan­bod. Dit heet Fa­bric Fu­si­on en die ont­wer­per, Li­sa Net­tel­ton, sê die ge­stik­te aan­ha­lings op haar muur­be­hang­sels moet prik­ke­lend wees – maar ook ’n glim­lag ont­lok. “Ek put in­spi­ra­sie uit Japannese Kan­ji-let­ters en S­ho­do-skryf­werk, en ge­bruik my eie spe­si­fie­ke let­ter­styl, aan­ha­lings en lap om kon­tras te skep met die hoogs for­me­le kal­li­gra­fie-muur­ver­sie­rings van die Ja­pan­ners,” sê Li­sa. Die be­hang­sels (120 x 40 cm) kos R600 en is be­skik­baar by The Wa­ters­hed by die V&A Wa­ter­front, of jy kan Li­sa di­rek e-pos vir be­stel­lings by mo­lo­mi­mi@i­cloud.com. Be­soek mo­lo­mi­mi.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.