Wroem-wroem!

Tuis - - VARS IDEES -

Dié fo­kus­punt is ’n skep­ping van Ger­ma­rie Bru­wer van die de­kor-en-ont­werp-blog ho­me­o­lo­gy.co.za; sy het ’n ver­sa­me­ling speel­goed kar­re­tjies bo haar werk­spa­sie ge­rang­skik om haar aan haar drie seuns van on­der­skei­de­lik se­we, vyf en een te her­in­ner. “Ek het die kar­re­tjies spe­si­aal vir dié pro­jek ge­koop, maar dis ook ’n slim ma­nier om die speel­goed te ge­bruik wat men­se so graag vir seun­tjies gee,” sê sy. Doen dit só: Ba­ken ’n ruim­te af en te­ken ’n ont­werp met ’n pot­lood teen ’n muur. Ge­bruik dan P­restik of ’n gom­pis­tool om die kar­re­tjies vas te plak. >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.