Wat ’n ge­daan­te­wis­se­ling!

Tuis - - LESERHUIS -

Die vier­kan­ti­ge ge­bou uit die 1950’s, met ’n stoep aan twee kan­te, was prak­ties af­ge­werk, maar o, so ou­tyds. Ma­ri­an­ne en Wes­sel het ’n en sui­te-bad­ka­mer, TV-ka­mer, mo­tor­huis en stoep aan­ge­bou, al die ou staal­ra­me met hout ver­vang, die vloe­re af­ge­vlak en meer lig in hul nu­we huis ge­bring.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.