Dis in die de­tail

Tuis - - EKO-HUIS -

Me­lis­sa meen as dit by rak­ke kom, moet jy goed be­plan wat jy daar­op wil uit­stal voor jy hul­le laat maak. Dink ook oor hoe hoog die rak­ke moet wees en hoe jy by als gaan by­kom. Die rak­ke is wit ge­verf vir ’n vars voor­koms en kry el­ke paar jaar ’n nu­we lek­sel verf om dit net­jies te hou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.