Ougoed is hou­goed

Tuis - - EKO-HUIS -

Die eer­ste ding wat jou op­val as jy by Me­lis­sa en Mark van Hoog­straat­en se kom­buis in­stap, is hoe­veel werk- en kui­er­plek daar is – nie net ’n groot ei­land en kom­buis­ta­fel met riem­pie­stoe­le nie, maar ook ’n ge­mak­li­ke rus­bank en groot kag­gel. En hier is na­tuur­lik al­tyd iets lek­kers om te eet – Me­lis­sa en Mark is im­mers die ei­e­naars van Me­lis­sa’s, die ge­wil­de kos-huis­wa­reen-ge­skenk­win­kel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.