Wat jy no­dig het

Tuis - - DOEN DIT SELF -

INKOPIELYS

• 18 mm-laag­hout, soos volg ge­saag: twee 1 400 x 300 mm (kant­pa­ne­le) twee 964 x 300 mm (bo- en on­der­kant) een 1 264 x 964 mm (rug­kant) een 1 050 x 350 mm (blad) drie 964 x 275 mm (rak­ke) • 22 x 44 mm- ge­skaaf­de den­ne­hout, soos volg ge­saag: vier 1 400 mm-leng­tes en vier 215 mm-leng­tes (bui­te­raam) twee 80 mm (hand­vat­sels) • 22 x 69 mm- ge­skaaf­de den­ne­hout, soos volg ge­saag: vier 1 300 mm-leng­tes en ses 350 mm-leng­tes (deur­ra­me) • 1,5 m lap van jou keu­se • lint • ma­te­ri­aal­gom • ka­bi­net­ska­nie­re •een pak­kie 6 mm x 50 mm-spaan­der­bord skroe­we •een pak­kie 6 mm x 40 mm-spaan­der­bord skroe­we •een pak­kie 8 mm x 30 mm-spaan­der­bord skroe­we •een pak­kie 8 mm x 16 mm-spaan­der­bord skroe­we • twaalf rak­stut­te • hand­vat­sel en verf of ver­nis (op­si­o­neel)

GE­REED­SKAP

• koord­lo­se boor, 3 mm- en 4,8 mm-boor­punt • fi­guur­saag • pot­lood • maat­band • win­kel­haak • hout­klam­pe • 10 mm-plaat­boor • mas­keer­band • kram­ge­weer • hout­vul­ler

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.