SO MAAK JY

Tuis - - DOEN DIT SELF -

1 Laai die pa­troon af by tuis.co.za (dis ver­deel in A4-blaaie wat jy aan me­kaar kan las) en druk dit uit; plak die blaaie met die kleef­band aan me­kaar. Ge­bruik die pot­lood en vul e­ni­ge de­le op die ran­de van die blad in wat nie uit­ge­druk het nie. Daar is twee ver­skil­len­de ont­wer­pe: een in­ge­wik­keld en een een­vou­dig; ons het ’n kom­bi­na­sie van die twee ge­bruik. Hoe in­ge­wik­kel­der die ont­werp, hoe lan­ger vat dit om uit te saag.

2 Plak die pa­troon op een van die Xa­ni­ta-bord-reg­hoe­ke vas met die mas­keer­band en trek die pa­troon af met die deur­slag­pa­pier en bal­punt­pen. Skuif die deur­slag­pa­pier soos no­dig na­ma­te jy vor­der. Her­haal met twee van die an­der bor­de. Wenk Merk die ne­ga­tie­we ruim­tes (dit wat jy gaan uit­saag) met ’n X ter­wyl jy werk; jy sal dan mak­li­ker kan sien waar jy moet saag.

3 Ge­bruik die 8 mm-boor­punt en boor ga­te in die ne­ga­tie­we ruim­tes om plek te maak vir die fi­guur­saag se lem. >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.