Wat jy no­dig het

Tuis - - DOEN DIT SELF -

GE­REED­SKAP

• kleef­band • pot­lood • skêr • mas­keer­band • deur­slag­pa­pier • pen • fi­guur­saag • G-klam­pe • kom­bi­na­sie-win­kel­haak • li­ni­aal of maat­band • boor met 8 mm-boor­punt • skroe­we­draai­er

INKOPIELYS

• Xa­ni­ta-bord van 1 220 x 3 050 mm (in vier reg­hoe­ke van 1 525 x 610 mm ge­sny) • vier 100 mm-T-skar­nie­re • ses 30 mm-ny­lon-rol­wie­le • een den­ne­hout­plank van 22 x 44 x 1,8 m • pa­troon • hout­lym • vier-en-twin­tig 3 mm x 20 mm-skroe­we • 100-grint-skuur­pa­pier

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.