Ry die sous­trein

Tuis - - RAAD -

Estel­le de Bod van Kaap­stad skryf Ek het dié sous­pot­jie by my ma ge­kry; kan jul­le my ’n bie­tjie meer in­lig­ting daar­oor gee? Mo­ni­que ant­woord Jou be­ker­tjie is hand­ge­verf en da­teer uit die 1940’s. Dis in En­ge­land ver­vaar­dig, maar om­dat dit geen ken­mer­ke het nie, kan ons nie e­ni­ge in­lig­ting ver­skaf nie. On­ge­luk­kig ver­laag die verf wat af­dop die waar­de aan­sien­lik.

OU­DER­DOM 1940 WAAR­DE R100–R120 KON­TAK ste­phan­wel­zan­d­co.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.