’n V­reem­de ge­sig

Tuis - - RAAD -

Va­le­rie Fur­sten van

Ray­ton skryf Ek het so­wat ’n maand ge­le­de ’n rui­ker ge­kry wat ook loof be­vat het. Dit lyk nog goed, toe voeg ek nog blom­me by, maar ek het op­ge­let daar is groei­sel­tjies op die bla­re. Is dit nor­maal?

JJ ant­woord Die loof is muis­do­ring

(Ruscus). Al lyk dit nog­al vreemd, is dit eint­lik 100% nor­maal. Die groot groen blaar is ’n aan­ge­pas­te blom­steel en die groei­sel­tjie is eint­lik die blom!

KON­TAK JJ van Rens­burg is ’n tuin­bou­kun­di­ge by Gar­den Wor­ld in Jo­han­nes­burg; be­soek gar­den­wor­ld.co.za. >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.