S­mul­kos vir al­mal!

Al­mal hou van ’n smaak­li­ke aand­e­te – en ons vier­poot­vrien­de ver­dien ook so ’n be­derf.

Tuis - - PETLEY’S PROMOSIE -

Wan­neer jy ’n ge­sins­e­te be­rei, is geur en voed­saam­heid die be­lang­rik­ste oor­we­gings. Nie net vir die men­se in die huis nie, maar ook vir jou die­re­kin­ders – hul­le ver­dien mos kos wat met ge­hal­te­be­stand­de­le be­rei is.

Is jy bang dit ruk jou sak en vra baie moei­te? Glad nie. Pet­ley’s Gour­met Pet Food is ge­ïn­spi­reer deur jou troe­tel­dier se na­tuur­li­ke di­eet en die re­sep­te is saam met troe­tel­dier-di­eet­kun­di­ges ont­wik­kel.

Ons het twee van ons guns­te­ling-sjefs en groot die­re­lief­heb­bers, Em­ma Wil­son en C­lem Pe­dro, ge­vra om ’n hart­li­ke maal­tyd te skep wat die he­le ge­sin kan ge­niet – maar voor jy weg­lê, maak ’n blik Pet­ley’s vir die hon­de oop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.