[RIVIERKLIPPE]

Tuis - - LESERTUIN -

Ria ge­bruik ’n klip­te­ma deur die he­le tuin. “Die om­ge­wing is ryk aan klip. Deur van die klip­pe in die tuin te ge­bruik maak ek dit deel van die veld daar­bui­te. Dank­sy die ri­vier hier na­by het ons baie rivierklippe tot ons be­skik­king. Ek het dit ge­bruik om paad­jies te maak wat o­ral deur die tuin kron­kel. Dit maak dit mak­li­ker om by die plan­te in die groot bed­dings uit te kom en te sien wat­ter van hul­le ek­stra aan­dag no­dig het. Die klip­paad­jies lyk net­jies en jaag ons nie ’n on­no­di­ge klomp geld uit die sak nie!” ver­tel sy.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.