Ju­lep-ment

Tuis - - TUINDAGBOEK -

Ge­bruik soet ju­lep-ment vir vars geur by men­gel­dran­kies.

Kweek dit so Plant in vrug­ba­re grond in vol­son tot ge­deel­te­li­ke ska­du. Hou die grond klam en pluk ge­reeld of knyp die pun­te af om bos­ag­ti­ge groei aan te moe­dig. Kies ’n son­ni­ge, be­skut­te plek of plant dit in ’n pot om die win­ter te oor­leef.

Ver­skeie soor­te Ju­lep-ment het ’n vrug­ti­ge geur om­dat dit ’n krui­sing is tus­sen groen­ment en tuin­ment. An­der vrug­ti­ge men­te sluit ap­pel­ment, pyn­ap­pel­ment, eau-de-co­log­ne-ment (si­trus­geur) en gem­mer­ment in. Pyn­ap­pel­ment het groen bla­re met room spat­sels, wat dit ’n goeie keu­se maak as grond­be­dek­ker in ’n blom- of krui­e­tuin.

Wenk van die maand Plant ju­lep-ment as ’n met­ge­sel vir ta­ma­ties en skor­sie in die so­mer; die a­ro­ma­tie­se bla­re sal plae van die groen­te af weg­hou.

Al­ge­me­ne pro­ble­me Ment is ge­neig om roes of bo­tri­tis op te doen as die grond nie goed drei­neer nie. In tui­ne met swaar grond sal dit be­ter vaar in ’n pot.

Ge­brui­ke Ju­lep-ment is i­de­aal vir so­mer­dran­kies, in ’n stre­len­de tee om spys­ver­te­ring aan te help ná ’n ryk ete en vir geur in vrug­ti­ge na­ge­reg­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.