Ko­ke­da­ma

Tuis - - TUINDAGBOEK -

’n Ko­ke­da­ma is ’n mos­bal wat rond­om die wor­tel­bal van ’n huis­plant ge­pak word, waar­na tou rond­om die mos­bal ge­draai word om al­les by­me­kaar te hou. Dis ge­ïn­spi­reer deur ’n an­tie­ke Ja­pan­se kuns­vorm en is ’n na­tuur­li­ke ma­nier om huis­plan­te uit te stal. Jy kry twee soor­te; een wat soos ’n mand­jie op­ge­hang kan word en een met ’n plas­tiek­voe­ring waar­in jy die pot­plant kan druk en ie­wers neer­sit. Plan­te wat goeie ko­ke­da­mas maak, sluit va­rings, vre­des­le­lies, knol­be­go­ni­as en or­gi­deë in. Ver­sor­ging Wan­neer die bal uit­droog of ’n ef­fens lig­ter kleur kry, is dit tyd vir nat­maak. Doop han­gen­de ko­ke­da­mas half­pad in ’n em­mer wa­ter tot­dat dit swaar voel, haal uit en laat lê dit in die kom­buis­was­bak om te drei­neer voor jy dit weer op­hang. KON­TAK plan­ti­mex.co.za

Geel­klok­kies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.