G­hoe­lasj met groen­boon­tjies

Tuis - - KORTPADKOS -

On­der R130 • Ge­noeg vir 4 • Be­rei­dings­tyd: 10 mi­nu­te Gaar­maak­tyd: 20 mi­nu­te

• 30ml elk bot­ter en o­lie • 500g vark­vleis­blok­kies • 250g sam­pi­oe­ne, ge­hal­veer • 1 blik (410g) ge­kap­te ta­ma­ties

• tuis­ge­maak­te af­trek­sel • 200 g groen­boon­tjies, ge­blan­sjeer • suur­room

1 Ver­hit die bot­ter en o­lie saam en braai die vleis­blok­kies en sam­pi­oe­ne oor hoë hit­te tot o­ral­oor ge­se­ël en mooi bruin. Doen dit in sar­sies as jy bang is die vleis sto­we eer­der as braai.

2 Geur die vleis­meng­sel goed met sout en pe­per. Roer die ta­ma­ties by, vul die blik half­pad met af­trek­sel en voeg dit saam met die groen­boon­tjies by. Laat prut vir so­wat 10 mi­nu­te tot­dat die sous geu­rig en sto­mend warm is. Roer die suur­room deur of sit a­part voor.

Ont­hou

Vark­vleis­blok­kies moet, nes bees­blok­kies, óf lang­saam ge­sto­we óf vin­nig ge­braai word, an­ders kan dit taai wees.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.