3 lek­ker­tes vir la­ter

Van kon­fyt tot smoor, dié re­sep­te is prop­vol geur!

Tuis - - HULETTS PROMOSIE -

1 Vrug­ti­ge pruim­kon­fyt • 700g prui­me, ont­pit en ge­kap • 500g Hu­letts W­hi­te Su­gar • sap van 1 groot suur­le­moen • 2 cm vars gem­mer, ge­kap

1 Be­gin die aand van­te­vo­re en meng al die be­stand­de­le in ’n plas­tiek­bak (of e­ni­ge an­der nie-re­ak­tie­we hou­er soos ’n ke­ra­miek­bak) en laat dit staan; dit sal ver­se­ker dat die sui­ker sta­dig s­melt.

2 Sit die meng­sel die vol­gen­de dag in ’n ka­strol en roer oor ma­ti­ge hit­te tot al die sui­ker op­ge­los het. Kook nou die kon­fyt oor ma­ti­ge hit­te vir so­wat 25–30 mi­nu­te; roer af en toe om te keer dat dit brand.

3 Toets só of die kon­fyt reg is: Skep ’n bie­tjie op ’n ys­koue pie­ring en toets dit lig­gies met jou vin­ger. As die op­per­vlak rim­pel, is dit reg. Skep in ge­ste­ri­li­seer­de fles­se en ver­se­ël da­de­lik.

2 Ta­ma­tie­smoor Heer­lik op boe­re­wors­rol­le! • 15ml o­lyf­o­lie • 2 me­di­um­groot wor­tels, fyn­ge­kap • 1 ui, fyn­ge­kap • 2 soet­ris­sies, in blok­kies ge­sny • 1 ris­sie, ge­kap • 700g ryp pruim­ta­ma­ties, ge­skil en ge­kap • 65ml Hu­letts SunS­weet Bro­wn Su­gar • 45ml ap­pela­syn • swart mos­terd­saad • lou­rier­blaar • sout en pe­per na smaak

Ver­hit die o­lyf­o­lie in ’n groot ka­strol oor ma­ti­ge hit­te en braai die wor­tel, ui en soet­ris­sies lig­gies tot sag en glan­send. Voeg die res van die be­stand­de­le by en laat prut tot ’n dik smoor vorm. Skep die smoor in ’n ge­ste­ri­li­seer­de fles en laat heel­te­mal af­koel. Sit da­de­lik voor. Dit sal tot ’n week in die ys­kas hou as dit met ’n dun la­gie o­lyf­o­lie be­dek is.

3 Vin­ni­ge soet­suur at­jar • 1 rooi ui, in fyn sky­we ge­sny • 1 bos­sie ra­dy­se, ge­was, ge­skil

en in fyn sky­we ge­sny • 1–2 wor­tels, ge­skil en in fyn sky­we ge­sny • 125ml ap­pela­syn • 125ml Hu­letts Cas­tor Su­gar • 80ml kook­wa­ter • 5ml elk sout en mos­terd­saad • 15ml pie­kel­spe­se­rye • 1 lou­rier­blaar

Skep die voor­be­rei­de groen­te in lae in ’n warm, ge­ste­ri­li­seer­de fles. Sit die a­syn, sui­ker, wa­ter en spe­se­rye in ’n ka­strol oor ma­ti­ge hit­te en roer tot die sui­ker op­ge­los is. Kook vir 2 mi­nu­te en gooi dit da­de­lik oor die groen­te. Ver­se­ël die fles en laat af­koel. Laat die at­jar so­wat ’n week in die ys­kas staan voor jy daar­aan be­gin smul. Dis heer­lik saam met bur­gers en ta­co’s, as­ook ’n lek­ker by­kos vir oond­ge­roos­ter­de vleis.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.