STADSJAPIE

Tuis - - KOS & DRANK -

Ur­ba­no­lo­gi, by Foxstraat 1, Fer­rei­ras­dorp, diep in Jo­han­nes­burg se mid­de­stad, is voort­du­rend be­sig om nu­we geu­re, be­stand­de­le, pro­ses­se en teg­nie­ke saam met die span van Mad Gi­ant B­re­we­ry te ont­wik­kel. Hul kook­kuns sluit die Kus­hiy­a­ki- en Ya­ki­to­ri-teg­niek in en smul­pa­pe kan ge­reg­te soos diep­ge­braai­de aar­tap­pels met see­gras-e­mul­sie, hart van kruis­skyf en ge­stoom­de mos­bol­le­tjies met ge­klop­te plaas­bot­ter en duk­kah-sous ge­niet. Be­soek ur­ba­no­lo­gi.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.