’n Reis vir twee na die 2018-Tour de Fran­ce!

Tuis - - HANSGROHE PROMOSIE -

As borg van die Bo­ra-hans­gro­he­fiets­ry­span bied hans­gro­he aan Tuis-le­sers die ge­leent­heid om dié op­win­den­de fiets­wed­ren eer­ste­hands te er­vaar!

Die Tour de Fran­ce, wat el­ke jaar in Ju­lie ge­hou word, is die hoog­te­punt van die in­ter­na­si­o­na­le fiets­ry­ka­len­der – dis nie net die wê­reld se groot­ste fiets­wed­ren nie, dis ook die groot­ste jaar­lik­se sport­ge­leent­heid ter wê­reld.

Die ge­luk­ki­ge wen­ner van hans­gro­he se S­ho­wer Li­ke a C­ham­pi­on-kom­pe­ti­sie kry die kans om die va­kan­sie van ’n leef­tyd saam met ’n vriend of ge­lief­de te ge­niet.

SKRYF SO IN • Koop voor 31 De­sem­ber 2017 ’n hans­gro­he-stort­pro­duk by e­ni­ge deel­ne­men­de win­kel; gaan na

hans­gro­he.co.za vir ’n lys ver­skaf­fers. • Vir el­ke R1 000 wat jy be­stee, kry jy een in­skry­wing – hoe meer jy be­stee, hoe gro­ter jou kan­se! • S­kan­deer die QR-ko­de (sien regs) vir die in­skryf­vorm.

WAT JY KAN WEN...

Eer­ste prys ’n Reis vir twee na die 2018-Tour de Fran­ce, in­slui­tend vlug­te en ’n BBP-pak­ket van Bo­ra-hans­gro­he Waar­de R100 000

2de PRYS ’n S­pe­ci­a­li­zed-pad­fiets Waar­de R50 000

3de PRYS Bo­ra-hans­gro­he-fiets­ry­kle­re en ’n hans­gro­he Rain­dan­ce-stort­kop

Waar­de R10 000 Al­le in­skry­wings kom ge­du­ren­de die kom­pe­ti­sie in aan­mer­king vir ’n ge­luk­strek­king; wen­ners kry ’n re­pli­ka van ’n Bo­ra-hans­gro­he-trui.

Pe­ter Sa­gan UCI-wê­reld­pad­fiets­kam­pi­oen 2015/2016 S­kan­deer dié QR-ko­de vir die in­skryf­vorm.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.