Tuis

RAAMLOSE GLAS]

-

Die Prinse meen die raamlose glasdeure was absoluut die ekstra uitgawe werd. Maar, sê hulle, onthou om voorsienin­g te maak vir die ekstra spasie wat die opgestapel­de deure in beslag neem wanneer dit oopgeskuif is; daar moet ook geen obstruksie­s wees nie. Dié deur het ’n spoor bo en onder. Hoewel die raamlose glas baie sterk is, moet dit tog met sorg oop- en toegemaak word. Elke paneel het gewoonlik ’n breedte van tussen 500 mm en 800 mm, en die maksimum hoogte vir so ’n deur is sowat 2 700 mm.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa