S­LIM HORT­JIES]

Tuis - - Stoepe -

Dié deel van die stoep was aan­vank­lik oop, maar om­dat die koue see­wind las­tig was en die klam­mig­heid die ge­stof­feer­de meu­bels be­ska­dig het, het die Ma­ri­ons be­sluit om dit toe te bou. Ter wil­le van ven­ti­la­sie is wel ’n o­pe­ning ge­laat met groen hort­jies daar­voor.

“Dis ’n prak­tie­se o­plos­sing,” sê Jill. “Ons is nog­al ver­baas dat die hort­jies son­der ’n ven­ster so te sê heel­te­mal wa­ter­dig is, want die in­ge­bou­de dag­bed daar­on­der bly al­tyd droog.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.