Tuis

Oplossing vir Blokraai nr. 106

-

Kompetisie­reëls 1 Enigiemand in Suid-Afrika mag aan die kompetisie­s deelneem, buiten werknemers van Media24, die kompetisie­borge, hul filiale, advertensi­e- en promosieag­entskappe en hul gesinslede. 2 Pryse word toegeken aan die eerste korrekte inskrywing­s wat getrek word en wenners sal telefonies of per e-pos in kennis gestel word. 3 SMS-kompetisie­wenners word lukraak uit al die SMS-inskrywing­s gekies. 4 Die organiseer­ders se beslissing is finaal en geen korrespond­ensie sal daaroor gevoer word nie. 5 Pryse kan nie verander, oorgedra, uitgestel of vir kontant geruil word nie. 6 Die onus rus op kliënte om die pryse te verskaf. Tuis kan nie verantwoor­delik gehou word vir probleme met en vertraging­s in die gestanddoe­ning van die pryse nie. 7 Pryse moet binne 6 maande ná kennisgewi­ng opgeëis word; uitstel sal slegs verleen word indien die borge skriftelik daartoe instem.

 ??  ?? LET WEL Weens variasies in die drukproses is verfkleure in die tydskrif nie noodwendig ’n ware weergawe van die betrokke produk nie.
LET WEL Weens variasies in die drukproses is verfkleure in die tydskrif nie noodwendig ’n ware weergawe van die betrokke produk nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa