Nic­ky se tuin­wen­ke

Tuis - - LESERTUIN -

• K­week plan­te wat in jou om­ge­wing aard. Ek het ge­kyk na wat my bu­re plant en by kwe­ke­rye in die om­ge­wing aan­ge­klop vir raad. • Ek gee nu­we plan­te diep, maar min­der ge­reeld wa­ter, eer­der as wat ek dit ge­reeld net bo­langs doen. So word die wor­tels aan­ge­moe­dig om die­per te groei en met ver­loop van tyd self wa­ter te vind. • Ek kies hoof­saak­lik plan­te wat mak­lik deur mid­del van saad, steg­gies en ver­de­ling ver­meer­der kan word – soos a­ga­pan­te, en­gel­vler­kies, ar­ti­sjok­ke, mal­vas, baie van die grond­be­dek­kers, aal­wy­ne en an­der vet­plan­te. • Twee keer ’n jaar be­dek ons al die bed­dings met strooi. Dit ab­sor­beer die og­gend­dou en hou die grond koel en klam; of ek plant grond­be­dek­kers wat die­self­de doen. Die kar­ton en pa­pier wat ons in die plant­ga­te sit, ab­sor­beer ook die wa­ter en hou die a­rea lan­ger klam.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.