Hang wat jy kan

Tuis - - VARS IDEES -

Oop rak­ke en toe­be­ho­re wat hang be­spaar waar­de­vol­le bê­re­plek in knap kom­bui­se. As jy ook soos Craig wil maak, kyk na jou toe­be­ho­re en oor­weeg nu­wes as jou­ne nie mooi sal lyk in ’n uit­stal­ling nie; gooi dié uit wat jy nie ge­bruik nie. Be­lê dan in die bes­te ge­hal­te wat jy kan be­kos­tig. Wat styl en kleur be­tref, kan jy ook Craig se voor­beeld volg en be­gin met ’n neu­tra­le ba­sis, in sy ge­val sil­wer. Voeg ’n bie­tjie per­soon­lik­heid by met si­li­koon-spa­tels en an­der by­kom­stig­he­de soos ’n ke­tel of muur­hor­lo­sie in by­der­wet­se k­leu­re. Hier word groen en geel her­haal vir sa­me­ho­rig­heid met die res van die de­kor en ge­kom­bi­neer met lig­blou, wit en hout.

S­tut­te van Buil­ders; S­meg-stoof in Anthra­ci­te

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.