Wenk

Tuis - - DEKOR -

Ge­bruik ’n pro­duk soos Woodoc Wa­ter-Bor­ne Floor om die kleur van die hout te be­hou en teen vog te be­skerm. “As jy die aan­wy­sings volg, by­voor­beeld om drie lae aan te wend, sal jy dit net een keer daar­mee hoef te be­han­del,” sê Woodoc se be­stu­ren­de di­rek­teur, F­rik­kie G­reeff. “Daar­na moet jy net se­ker maak jy vee da­de­lik op met ’n klam lap (nie nat nie) as jy iets daar­op ge­stort het, en voed die meu­bel­stuk af en toe af met Woodoc Deep Pe­ne­tra­ting Fur­ni­tu­re Wax.” >>

Die en sui­te is deel van die oop­plan­ver­trek.

Die El­sons het be­sluit op grys Ro­mein­se b­lin­dings vir ’n een­vou­di­ge ven­ster­be­dek­king. “Gor­dy­ne sou te oor­da­dig en tra­di­si­o­neel ge­voel het, en Ve­ne­sie­se b­lin­dings is te on­per­soon­lik vir dié in­tie­me ruim­te,” ver­dui­de­lik P­hi­lip­pa. De­ken van MRP Ho­me

’n Was­bak­kas van wit ei­ke­hout en ’n tref­fen­de man­go­hout­spie­ël­raam kom­ple­men­teer die wit mu­re en wit se­ment­vloer. Was­bak­kas van Hol­ly Wood Kit­chens and Fur­ni­tu­re; spie­ël van Wey­landts

Die smeul­kag­gel staan in ’n spe­si­aal ge­bou­de in­ham waar die pyp ’n fo­kus­punt uit­maak. Hang­lamp van Nap; mat van Her­ring­bo­ne; kag­gel van Fi­re & Ap­pli­an­ce

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.