#2 Boei­end en vol le­we

Tuis - - DEKOR -

Na­ta­lie K­nig­ht is oor­tuig die er­fe­nis­huis in Oran­je­zicht, Kaap­stad, waar sy en haar man, Ja­mes, en twee dog­ters woon, is “los­han­de die flam­bo­jant­ste huis in ons straat”. Dis dui­de­lik te sien in haar dog­ter Lu­el­la se e­klek­tie­se slaapkamer met sy lig­pienk ak­sent­muur en ge­verf­de he­mel­bed. Tit­sels groen en blou in die gor­dy­ne, plak­pa­pier en mat ver­leen ’n pret­ti­ge e­ner­gie en teks­tuur aan die ruim­te. Die in­te­ri­eur­ont­wer­per Da­ne­la Con­ti het die ver­sie­ring ge­doen vol­gens Na­ta­lie se op­drag – sy wou ’n huis hê “vol humor en ’n e­ner­gie­ke di­na­mi­ka wat vir die kin­ders net so p­ret­tig sal wees soos vir die groot­men­se.” Die eind­re­sul­taat? Reg in die kol.

Ons is dol oor

die on­ver­wag­se spat­sel geel in die slaap­bank. Me­taal-he­mel­bed van Cash Con­ver­ters; mat van i­rugs.co.za; kan­de­la­ber van Pro­ve­nan­ce Aucti­on Hou­se

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.