S­kan­di-styl

Tuis - - DEKOR -

Li­ze­ma­ri M­öl­ler, Du­ram­han­dels­merk­be­stuur­der

DIE VOOR­KOMS Die S­kan­di-styl put in­spi­ra­sie uit die na­tuur, en dis juis die een­voud van dié im­mer­ge­wil­de de­kor­styl wat men­se be­koor. Sag­te ska­ke­rings van pienk werk goed in hier­die kon­teks en is dik­wels al wat no­dig is om dié an­der­sins neu­tra­le kleur­ske­ma ’n bie­tjie skop te gee.

VERF­KLEU­RE Du­ram se prag­ti­ge Ro­se Tau­pe – ’n kom­bi­na­sie van sag­pienk en tau­pe – pas goed in ’n S­kan­di­na­wie­se de­kor­styl. Ge­bruik dit saam met die koel grys van Cal­la Lil­ly, en S­hi­ney Nic­kel, ’n don­ker­der grys. O­ce­an View is ’n prag­ti­ge grys­blou wat dié k­leu­re mooi kom­ple­men­teer. As jy be­sluit om een muur in Ro­se Tau­pe te verf, sal ’n lig­grys soos Cal­la Lil­ly op die res van die mu­re, en naas­wit vloer­lys­te en deu­re, ’n lief­li­ke pa­let uit­maak.

DIE AF­WER­KING Meu­bels van lig­te hout met skoon ly­ne sal jou ver­trek oop en ruim laat voel. ’n Paar strooi­kus­sings met in­te­res­san­te mo­tie­we, ’n mat in ’n neu­tra­le kleur, glas­va­se of ker­se in roos­goue hou­ers sal die S­kan­di-prent­jie vol­tooi. >>

Du­ram Ro­se Tau­pe Du­ram Cal­la Lil­ly Du­ram S­hi­ney Nic­kel Du­ram O­ce­an View

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.