Bor­duur met kleur

Tuis - - LESERTUIN -

Plant die bol­le van diep­blou druif­hi­a­sin­te

(Mus­ca­ri ), pers en rooi a­ne­mo­ne, la­ven­tel­pers kam­me­tjies (F­ree­sia), flu­weel­tjies en vi­o­let­kleu­ri­ge ka­los­sies

(Ix­ia) vir ’n kleur­vol­le ta­pis­se­rie in jou tuin. Saai ’n bed­ding o­ran­je Na­ma­kwa­land­se ma­de­lie­fies en sier­li­ke blouspor­ries

(He­li­ophi­la coro­no­pi­fo­lia) vir ’n aan­trek­li­ke in­heem­se ver­to­ning in die len­te. Ver­sprei die saad dun ge­noeg dat el­ke plant son­der me­de­din­ging kan groei. Dit vra vol­son en ge­wo­ne tuin­grond.

Sag­te ska­ke­rings van a­me­tis en o­paal ska­kel lief­lik in by ’n blom­land­skap. Kom­bi­neer heu­ning­blom­me­tjie sen ge­sig­gies of mau­ve so­mer­vi­ool­tjies en kat­te­kruid met die sil­wer­grys loof van

Sant­o­li­na en tee­bos (S­ta­chys). Vir ek­stra hoog­te kan jy die vin­ger­hoed­jie-va­ri­ë­teit ‘Foxy’, pienk en mau­ve leeu­bek­kies, ko­ring blom­me­tjies, rid­ders por eenh ie­re n daar ’n pers he­li­o­troop kies.

Rooi a­ne­mo­ne

Druif­hi­a­sint

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.