Nu­we roos!

Tuis - - LESERTUIN -

Roos vir Ma­di­ba

Die ‘Nelson Man­de­la’-roos is deur die Nelson Man­de­lastig­ting be­kend­ge­stel ter vie­ring van wat Ma­di­ba se 100ste le­wens­jaar sou wees. Die o­ran­je-ver­mil­joen blom is ’n se­mi-dub­be­le hi­bried-tee­roos met ’n lief­li­ke geur. On­der i­de­a­le toe­stan­de sal dit meer as 1 m hoog groei, en dis van na­tu­re siek­te­be­stand. Die roos is mak­lik om te k­week en te on­der­hou, en sal ge­dy in ’n son­ni­ge kol in die tuin óf in ’n groot pot. Die op­brengs van die ver­ko­pe gaan aan die Nelson Man­de­la-stig­ting. Sien meer by lud­wigs­ro­ses.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.