Dag­boek Mei-hoog­te­pun­te

Tuis - - NEWS -

In Mooi (sei­soen 2 be­gin 1 Mei op VIA, ka­naal 147 op DStv) be­soek A­net Pie­naarVos­loo die land se mooi­ste en mees i­ko­nie­se hui­se, pla­se en land­goe­de­re. Hier ont­moet sy fa­mi­lies wat pas­sie­vol is oor die be­houd van ons ar­gi­tek­to­nie­se er­fe­nis en hul erf­goed met sorg be­waar vir die vol­gen­de ge­slag.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.