Bly of gly?

Tuis - - RAAD -

Ca­rol Lie­de­man van die Paarl skryf Ek het dié stre­lit­zia “ge­ërf” toe ek by my huis in­trek. Dit lyk taam­lik on­net; is daar nog iets te red­de of moet ek dit lie­wer uit­haal?

JJ ant­woord Jou plant is eint­lik in ’n uit­ste­ken­de toe­stand – snoei net die droë de­le uit om dit net­jies te maak. An­ders kan jy dit ver­deel en el­ders oor­plant. >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.