Vra vir JJ

Tuis - - CONTENTS -

Kom­pos-kri­sis

Le­an­ne van der Lin­de van Be­no­ni skryf Ons maak ons eie kom­pos en het nou vir die eer­ste keer on­kruid van al­le soor­te o­ral in die tuin – ver­al die groen­te­tuin. Ons ge­bruik meest­al goed ver­rot­te per­de­mis. Kan dit dalk die pro­bleem wees? Is daar ’n ma­nier hoe ons die on­kruid kan uit­roei?

JJ ant­woord Kom­pos wat goed af­ge­breek het, be­hoort geen on­kruidsaad te be­vat nie, aan­ge­sien dit ook in kom­pos sou ver­an­der het. Maar so­dra jy kom­pos by ’n nu­we bed­ding in­ge­werk het, is dit raad­saam om twee we­ke te wag dat e­ni­ge saad daar­in eers kan ont­kiem; trek dié dan uit voor jy nu­we groen­te saai of plant.

Red ons bo­me!

Ma­thil­da Horns­veld vra op Fa­ce­book Ons twee koors­bo­me gooi hul bas af en een is reeds dood. Help as­se­blief!

JJ ant­woord Die pro­bleem is ’n swam wat baie moei­lik is om te be­heer. Al raad is om el­ke week vir ses we­ke met kalk­swa­el te spuit. >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.