Laas­te kans – skryf nou in vir 2018 se Re­gruk met Flair-kom­pe­ti­sie!

SE PRODUKBEWYSE!

Tuis - - CONTENTS -

Dis jou laas­te kans om jou pro­jek in te skryf.

Ons ge­wil­de op­knap­wed­stryd, ge­borg deur BUCO en Tim­ber­ci­ty, bied aan Tuis-le­sers die ge­leent­heid om hul re­gruk-er­va­ring te deel en te spog met hul tref­fen­de mooi­maak­pro­jek­te. En om­dat dit van­jaar Re­gruk met Flair se 10de af­le­we­ring is, stap die wen­ner weg met R100 000 se produkbewyse van BUCO en Tim­ber­ci­ty!

Spring som­mer nou weg! Dis ’n wed­stryd vir in­no­ve­ren­de huis­ei­e­naars – ver­al dié wat nie skrik om hul han­de vuil te maak nie. Ons wag vir jou in­skry­wing ...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.