OP DIE KAS­SIE

Tuis - - CONTENTS -

Sei­soen 2 van Mooi het pas be­gin en nu­we e­pi­so­des word el­ke Dins­dag om 17:00 uit­ge­saai. In el­ke e­pi­so­de be­soek A­net Pie­naar-Vos­loo een van Suid-A­fri­ka se mooi­ste plek­ke – van spog­hui­se tot droom­pla­se – waar sy die ei­e­naars ont­moet en na hul­le s­to­ries luis­ter.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.