East Co­ast Ra­dio Hou­se & Gar­den Show

29 Ju­nie – 8 Ju­lie: Dur­ban-uit­stal­sen­trum

Tuis - - CONTENTS -

Met die te­ma “Ho­me is W­he­re the He­art Is” kan be­soe­kers van­jaar uit­sien na die jong­ste trends, funk­si­o­na­li­teit en ge­mak. Ge­niet op­skiet-uit­stal­lings, slyp­ses­sies en eks­klu­sie­we spe­si­a­le aan­bie­din­ge. Kaar­tjies is be­skik­baar by i­tic­kets.co.za en kos R95 vir vol­was­se­nes, R70 vir pen­si­oen­trek­kers en s­tu­den­te, en is gra­tis vir kin­ders on­der 12. Ska­kel 031 303 5941 of be­soek hou­se­gar­dens­how.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.