WARM KO­PIES

Tuis - - CONTENTS -

As jy hou van be­derf­goed, sal jy dol wees oor die teks­tuur­ry­ke ge­weef­de Ke­lim­hand­doek­reeks (R390; 95 x 175cm) van The Cot­ton Com­pa­ny. Die hand­doe­ke is ge­maak van 100%- Turk­se ka­toen, wat lig in ge­wig maar hoogs ab­sor­be­rend is. Be­soek the­cot­ton­com­pa­ny.co.za.

Kik­ker jou ruim­tes op met ’n nu­we strooi­kus­sing (of twee!) uit Wool­wort­hs se herfs/ win­ter­reeks (van­af R180 elk) – die ryk kleu­re sal ek­stra teks­tuur en warm­te aan e­ni­ge ver­trek ver­leen. Be­soek wool­wort­hs.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.