So reg uit die Re­nais­san­ce

Tuis - - DEKOR -

Rag­fyn gordyne werk won­de­re vir ’n on­oog­li­ke uit­sig ter­wyl dit steeds ’n lig­te ka­rak­ter ver­leen. Mar­né Eras­mus Myn­hardt van Mi­tat het in­spi­ra­sie uit die Re­nais­san­ce-era ge­put en dié ka­toen­gor­dy­ne met groot suk­ses in­ge­span: Dit dra­peer prag­tig en ver­sag die ont­blo­te dak, ver­weer­de muur en dief­we­ring by die Ou Pos­kan­toor op Sir Lo­wry’s Pass Vil­la­ge waar Mi­tat se a­tel­jee is. Die gordyne is eint­lik be­doel vir ’n stoep, en hang aan skroef­ha­kies wat in ’n gor­dyn­rak in­ge­draai is. Mar­né het die rak uit ’n den­ne­hout­plank ge­saag en ver­fraai met aan­plak-ver­sie­rings en PVA-verf. >>

S­toep­gor­dy­ne en gor­dyn­rak van Mi­tat; af­wit-verf­teg­niek op die ta­fel en stoe­le deur Chris­lien Bath

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.