Op­ge­wek

Tuis - - DEKOR -

Waar neu­tra­le gordyne ’n klas­sie­ke keu­se is, ver­skaf kleur­vol­les soos dié ’n prettige e­le­ment. S­tik een­vou­dig ver­skil­len­de pa­ne­le aan me­kaar om dié voor­koms te kry. Hier rond die hout­skool “raam” die gor­dyn net­jies af. Wenk Kies ’n don­ker­der kleur wan­neer jy pa­troon­lap wil om­raam, ver­kies­lik ’n kleur wat in die pa­troon her­haal word. Dit sal die lap “an­ker” son­der om te veel fo­kus van die pa­troon af weg te neem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.