Hou dit lig

Tuis - - DEKOR -

Vir haar kom­pak­te Ai­rbnb-woon­stel in Mou­il­le­punt het Nik­ki Zi­gras van S­tu­dio Do Ca­bo ven­ster­be­kle­ding ge­kies wat in­ska­kel by die naat­lo­se vloei in die res van die ruim­te. Sy het rag­fyn gordyne ge­bruik om­dat dit pri­vaat­heid bied van om­lig­gen­de ge­boue en be­dags na­tuur­li­ke lig deur­laat. Nik­ki ver­dui­de­lik: “Ek het ’n gor­dyn­kap laat pas­maak om die boon­ste deel van die gordyne weg te steek; dit laat die ver­trek gro­ter en meer af­ge­rond lyk.” Een van haar wenke vir een­voud in ’n klein ruim­te is om die kap die­self­de kleur as die muur te verf. “Só let jy dit nie op nie. Dit skep ’n rus­ti­ge ge­voel en laat die ver­trek gro­ter voel om­dat daar geen de­ko­ra­tie­we de­tail is wat jou aan­dag af­trek nie.” Bin­ne­ont­werp deur S­tu­dio Do Ca­bo; mu­re ge­verf met Plas­con E­ve­ning Mist 2; drom-stoel­tjies van @ho­me; mat van MRP Ho­me; stoel oor­ge­trek met Bro­ken S­tri­pe van Lu­la Fa­bri­cs; al die an­der meu­bels en by­kom­stig­he­de is twee­de­hand­se vonds­te wat Nik­ki op­ge­knap het

VER­SKAF­FERS @ho­me 0860 834 834, ho­me.co.za Ar­tLab 021 448 1421, ar­tlab.co.za As­han­ti De­sign 021 461 0367, as­han­ti­de­sign.com Chris­lien Bath 083 799 7083, chris­lien@mi­tat.co.za ho­me.li.spa­ce ho­me.li.spa­ce/in­sta­gram.com Lu­la Fa­bri­cs 021 797 7472, lulafa­bri­cs.co.za Mi­tat 083 375 8501, mi­tat.co.za MRP Ho­me 0800 212 535, mrp­ho­me.com Pa­ri­sien­ne In­te­ri­ors 021 692 2575, 074 296 0371 Sa­ra In­te­ri­or 082 321 7174 S­tu­dio Do Ca­bo 063 161 8578, nzi­gras.wix­si­te.com/con­cep­tin­te­ri­ors

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.