Die­re­lief­heb­bers se pa­ra­dys

20–22 Ju­lie: Gal­lag­her-kon­fe­ren­sie­sen­trum, Mid­rand

Tuis - - DAGBOEK -

Bring die he­le ge­sin en ge­niet drie dae van de­mon­stra­sies, kom­pe­ti­sies en leer­sa­me praat­jies by die Wor­ld of Dogs & Cats and Pet Exhi­bi­ti­on (WODAC). Die uit­stal­ling fo­kus op hon­de, kat­te, ek­so­tie­se troe­tel­die­re en al die pro­duk­te wat jy no­dig het om hul­le te ver­sorg. Jy kan ook met die ken­ners ge­sels oor wat­ter ras die bes­te by jou leef­styl pas en ’n paar van die land se kam­pi­oe­ne sien! Kaar­tjies by on­li­ne.com­pu­tic­ket.com kos van­af R85. Be­soek dogs­cats.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.